WELCOME TO THE KUYPER'S GUESTBOOK

Hi, please write a greeting in our Guestbook before you leave ... So we know you've stopped by ... We'd love to hear from you ...
Written by Johannes Breytenbach on Oct. 11, 2009
Hallo daar in die midde-ooste. Hoop dit gaan goed. Hier in Vancouver word dit nou koud. Ons kom van Helderkruin in Roodepoort - nou 6 jaar in Kanada. Ons geniet dit baie hier maar verlang huistoe as ons sien julle "travel episodes" as ook so bietjie Afrikaans so tussen. Groete.
Skype gerus:- hannesbach
E-mail:
Written by BillMilton on Jul. 21, 2009
Nederlandse startpagina met linken van wonen in Oosterbeek tot hobby's en natuur. U kan hier veel vinden over Nederland
Written by Mariaan on Jun. 18, 2009
Hi daar julle oulike mense. Dit lyk of julle dit vreeslik geniet daar. Sjoe maar die kinders word groot. Lekker dag vir julle almal . Hier is 'n foto van my en my twee seuns
E-mail:
Written by Bob & Renette Louch on Jan. 27, 2009
Hi Sonja & Piet
Dit klink of julle nogal lekker in Bahrain bly. Dit is nogal erg noudat M & R die kontrak verloor het. Gaan julle aanbly in Bahrain en hoop dat Piet 'n werk het. Liefde uit Dubai, Renette & Bob
E-mail:
Written by EMMA GUY on Nov. 6, 2008
GOOD SITE BABA
E-mail:
Written by Yolande van Nikkelen Kuijper-Wolf on Dec. 30, 2007
Hello Van Nikkelen Kuijper family,

Even as my husband will I give your all the best wishes for 2008, a lot of luck and healtness.
My husband John is a big familyman and he like to have contact wilt all the van nikkelen Kuijper all over the world.
So please contact him.

Yolande van Nikkelen Kuijper - Wolf
The Netherlands
E-mail:
Written by John van Nikkelen Kuijper on Dec. 30, 2007
Hoi All the van Nikkelen Kuijpers and the friends of this family all over the world, We wiss you a fantastic 2008, and I hope that I can have a lot of contacts with my family .
So I hope to here soon of you all.

Greatings from:

Yolande and John van Nikkelen Kuijper in the Netherlands
E-mail:
Written by Pieter Stander on Dec. 5, 2007
Howsit?!!
Dankie vir die fotos update. Bly jul geniet dit in jul nuwe tuiste in Bahrain, bly om te sien die kuiers het nog nie opgehou nie en soos ons ouer raak, raak die kuiers groter en duurder!

Foto van die kiddies bygesit net om jul kids te herinner hoe ons sin lyk.

Theron se hare lyk darem nie altyd so nie, hy het pas wakker geword toe die foto geneem is.

Enjoy!

P
E-mail:
Written by Bronwen Froud on Sep. 3, 2007
Hi Piet, great website. Looks like life is good for you and your family. Dubai is to me the most beautiful, cosmopolitan city in the world. I love the Middle East. Thanks for the mail, will chat soon. Bronwen (Van Nikkelen Kuyper)
E-mail:
Written by John van Nikkelen kuyper on Aug. 25, 2007
Hi
I'm a van Nikkelen Kuyper to, and live in South Africa.
E-mail:
Written by Ellen on Jun. 11, 2007
Hi,

I'm a Van Nikkelen Kuijper too. I've found your website via Tom Vermeulen, who's mother is a Van Nikkelen Kuijper. My husband is a son of Jacob Johannes, born in 1937, which is mentioned in the Van Nikkelen Kuijper family tree.

Greetings
Ellen van Nikkelen Kuijper-Karreman
E-mail:
Written by Cecile Stander on May. 31, 2007
Hallo daar!

Magtag, een van die dae loop julle almal in sulke lang rokkies rond en doeke om die kop. Al wat dan kort is die lang swart Mercedes Limo en drywer!! Dit lyk great! Hoop julle geniet elke oomblik daarvan. Sterkte met die trek en die skole skuif en al die hassles wat daarmee gepaard gaan! Ons het 'n rowwe tydjie agter die rug, met Theron wat Vrydagaand sy been gebreek het en die swart kat wat Saterdagaand doodgery is! Ons het 'n nuwe klein katjie gekry wat 'n kruis is tussen 'n siamees en 'n persiese kat! 'n Regte klein madame! Ons bly by haar! Groete en liefde daar!

Pieter, Cecile, Mardi en FT (Theron) die Engelse kan nie Theron uitspreek nie!!
E-mail:
Written by Charisse Neser on May. 30, 2007
Haai Maatjie, dit is 'n stukkie paradys, ek weet julle gaan so gelukkig daarso wees. Ek gaan jou maar verskriklik mis. Al my liefde, Charisse en die ander Nesertjies. xxxxxx
E-mail:
Written by Tom Vermeulen on May. 20, 2007
My mother's name was Van Nikkelen Kuijper. I have a large family-tree with a lot of Nikkelen Kuijpers back to 1752). Everyone who is interested and/or wants a copy can contact me. Ofcourse additional information is welcome. Especially I am looking for the descendant of Francois Pieter Jacob van Nikkelen Kuyper, born in 1833 in Middelharnis, Holland, died at 16 september 1911 in Pretoria, Transvaal.He moved to South-Africa around 1875.
E-mail:
Written by Neels & Rachel van Heerden on May. 15, 2007
Hi julle. Dit was nou heerlik om hier by julle te kuier. Die tegnologie is darem fantasties. Ons het 'n rukkie terug 'n nuwe foon lyn gekry. Dit help baie. Baie groete aan almal. Geniet jul nuwe tuiste en sterkte met al jul reëlings. Groet uit Zimbabwe
E-mail: