WELCOME TO THE KUYPER'S GUESTBOOK

Hi, please write a greeting in our Guestbook before you leave ... So we know you've stopped by ... We'd love to hear from you ...
Written by Sean Newbery on Apr. 26, 2007
Hi Gerard, I enjoyed visiting your family`s website with my mom today. You are all having a lot of fun. I dont like England and miss all my friends and Thornhill school and I miss that time when we swam in your swimming pool, remember. Keep having fun with your family. Sean
E-mail:
Written by Wilma Newbery on Apr. 26, 2007
Hi my ou vriende
Dis my eerste keer dat ek julle site visit en ek het dit terdee geniet. Wys jou net hoe lekker jy met jou vriende kan `gesels` al is ons so deksels ver van mekaar! Well, the weather is a bit better here in the UK and we are enjoying it before miserable winter, later! We miss you guys and we wish you all the best in your new country... The Kingdom of Bahrain!! Love -Wilma, Pete, Sean and Marianne
E-mail:
Written by Elize Eksteen on Apr. 11, 2007
Hallo daar hier gaan alles goed, ek het vandag vir die eerste keerin julle website in gegaan, dit is lekker om almal te sien, mis jou baie, liefde ek
E-mail:
Written by Ian & Fransie Gildenhuys on Feb. 18, 2007
Hallo julle, dis ons eerste besoek aan julle site en ons is baie beindruk. Dit is verstommend dat julle al so lank in Dubai is, voel soos nou die dag dat julle uit Botswana weg is. Vertel ons van die dag tot dag lewe daar en hoe dit verskil van SA. Aangeheg is 'n onlangse foto van ons. Goed gaan julle!!!
E-mail:
Written by Alex(in Gerard's class) on Feb. 13, 2007
NICE SITE!
E-mail:
Written by Santa van Wyk on Dec. 28, 2006
Hi, ek is jaloers op julle website, dink dis nogal oulik, wens ek het die tyd gehad om so iets te doen!!! Sonja, baie geluk met jou verjaarsdag op 12 Des. Hoop jy het 'n mooi en suksesvolle jaar vorentoe!! Aan die ander van julle, voorspoedige 2007!!! Groete van al die Van Wyks!!
E-mail:
Written by Peter Thomas on Dec. 27, 2006
Well guys another year comes to an end but some of us! yes the Kuyperclan have the this staying in contact thing of to an art! so from sunny but cold Bahrain all best for the new year.
Peter T
E-mail:
Written by Alta Coetzee on Dec. 27, 2006
Hi aan die Kuyperclan, ek geniet julle website en julle nuus, ek is baie jaloers op julle, want dit klink so opwindend daar! Ek hoop julle het ook 'n wonderlike Kersfees gehad en ek wens julle 'n wonderlike 2007 toe. Ek is nog by die werk, maar maak gelukkig Vrydag klaar en gaan dan see toe! Dit is nogal steeds besig en kliente hou maar nooit op nie!Liefde, Alta Coetzee
E-mail:
Written by Charisse on Dec. 23, 2006
'n Pragtige familie, dankie vir julle vriendskap gedurend middel 2006 tot huidig. Liefies baie, die Nesers, Dubai
E-mail:
Written by Philipa Wood on Sep. 19, 2006
So glad you are still keeping me on your mailing list. Sonique and Gerard sure have grown. Glad they are happy at school. Do they still enjoy their books? I'm sure they do. I am teaching at Mount Pleasant Primary in Port Elizabeth. Good school, but not a patch on Thornhill! I miss the library big time! Lots of love to you all.
Philipa (Miss Hill)
E-mail:
Written by Hannes & Juliet Breytenbach on Sep. 13, 2006
Hello Pieter & Familie, Groete hier uit Vancouver. Voorheen uit Helderkruin. Ons kan gesels op Skype = hannesbach
E-mail:
Written by Pieter Stander on Sep. 7, 2006
Howsit in the desert?!
Had some time on my hands this morning and enjoyed your kapperjolle in the sand. Piet, I always told you in Gabs to come with me and Kobus in our 4x4 trips to the river. Just to see what 4x4 was all about, now you'll probably be able to teach me a few things more! Enjoy it there, we are certainly enjoying it here in the UK. Regards to everybody from the Stander SAfas in London. Photo: FTheron with his golfgear
E-mail:
Written by Sadye Dodgen on Aug. 15, 2006
Wow, how the kids have grown since the little pikkies in Gabs!
My guys are also huge, 21 and 18.
Thanks for your messages.............
E-mail:
Written by Tony Lynn on Aug. 14, 2006
Wow! What busy little bees you have been!!!:)
E-mail:
Written by Louise Haswell on Aug. 10, 2006
Hi daar, Kan nie glo hoe mooi groot die kinder is nie. Gerrit lyk nog vir my na die skaam een. Dit klink of julle dit baie geniet. Vriende van ons begin nou skool hou daar by julle. Hulle was met vakansie toe handig hulle cv in en voordat hulle terug is het hulle al laat weet. Is dit nie wonderlik nie. Nie in Suid-Afrika nie. Hier gaan ons terug na die oertyd. Groete Louise. Hoekom is daar so min foto's van Sonja.
E-mail: