Written by
Mariaan Stapelberg on
Apr. 6, 2006
Goeie more Sonja, Piet en kinders dit is lekker on al julle nuus te lees, dit is baie interresant. Ek is so bly dit gaan goed met julle, en julle is baie geseend. Ek is nog steeds alleen maar glo dat my Liewe Vader vir my iemand spesiaal sal stuur in my lewe, want HY kan mos alles doen.Ons land is geseen met al die reen, die mooi sonskyn dae en het baie om voor dankie te se.Ek bid dat die Here julle sal beskerm en in die palm van Sy Hand sal hou. Laat dit met julle goed gaan.
Baie Liefde
Mariaan